Dis my mense hierdie,
Die boer, sy vrou en familie,
Daai blanke polisieman,
Almal van hulle wat Afrikaans praat.
Dis my mense hierdie
Die Oom en Tannie op die straat hoek,
Die dominiee by die kerk,
Hulle is mos Afrikaaners
Dis my mense hierdie,
Ons het saam geveg
Gehuil, gelag,
Ons is Afrikaaners
Dis my mense hierdie,
en die anders kleuriges,
hulle wat Afrikaans praat,
Hulle is ONS mense.
English Translation for those millions of international readers:-
These are my people
The farmer, his wife and family
That white (European) policeman
All of them that speak Afrikaans
These are my people
The Uncle and Aunty on the street corner
The minister at the church
They are Afrikaaners
There are my people
We fought together
Cried, laughed
We are Afrikaaners
These are my people
And those of colour
They who speak Afrikaans,
They are OUR people.
Salagatle!
1 comment:
Dankie, goeie gedig!
Post a Comment