Sorry to those of you who don't speak / read / understand Afrikaans, but this just begs to be posted.
Koos en sy vrou neem 'n seuntjie by die weeshuis uit om saam met hulle sy vakansie op die plaas deur te bring, maar hy is ongelooflik stout!
Op die derde dag bel koos vir die weeshuis:-
"Dis Van Der Merwe hier. Daardie laaitjie het my donkie geverf, my vrou se skoukat se hare afgesny, en my haan se twee voete afgesny!"
"Excuse me sir, but I don't speak Afrikaans" e die dom moer op die ander kant.
"I says" se Koos, " That boy painted my ass, shaved my wife's pussy, and chopped off two feet of my cock!"
Salagatle!
1 comment:
ROTFL....oh wow, that's hilarious...
Post a Comment